Skip to content

6 February 2019

Niger – Voormalige Moslem, Isaiah Hachimou (20) het voorheen sy Christen-eweknieë vervolg, maar ervaar nou self vervolging nadat hy ʼn Christen geword het. Isaiah is gewaarsku dat sy broer ʼn mes saam met hom dra om Isaiah dood te maak. Bid vir die Here se beskerming oor Isaiah en dat die Here in al sy behoeftes sal voorsien.

Back To Top
Soek