skip to Main Content

6 December 2019

In Noord-Korea word kinders by die skool geleer dat Christene boos is en hulle leed sal aandoen. Christenouers kan dus nie hul geloof met hul kinders deel nie. Bid vir die kinders van geheime gelowiges in Noord- Korea dat hulle, op een of ander manier, die Evangelie sal hoor en die keuse sal maak om Jesus te volg.

Back To Top
Soek