Skip to content

6 April 2022

Hoewel sekere plekke (soos sommige winkelsentrums en restaurante) vrygestel word daarvan om Ramadan waar te neem, moet alle mense Ramadan in die openbaar waarneem, veral bekeerlinge uit vrees dat hul Christenskap ontdek sal word. Bid  vir krag vir hulle gedurende Ramadan.

Back To Top
Soek