Sentraal-Asië – Pastoor Tammar* is verlede jaar aan Covid-19 oorlede. Hy laat sy vrou, Nadine*, en hul kinders agter. Bid vir Nadine en haar kinders terwyl hulle hul verlies verwerk, asook vir God se voorsiening in hul lewens.
Prayer Points