Gelowiges vanuit ʼn Boeddhistiese Agtergrond in van China se mees afgeleë en bergagtige streke is so geïsoleerd dat hulle slegs een of twee keer ʼn jaar ander Christene ontmoet. Baie van hulle is ook ongeletterd en het geen Bybels of pastore om hulle te leer nie. Vra die Heilige Gees om Bybelse waarhede aan hulle te leer.
Prayer Points