Skip to content

5 September 2019

ʼn Paar maande gelede is Ammar*, ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond en leier, gearresteer sonder verduideliking. Gedurende ʼn kort besoek het sy vrou ontdek dat hy geforseer word om daagliks ateïsme te studeer en dat hy eksamens moet slaag om vrygelaat te word. Bid vir krag vir Ammar en vir sy vrylating.

Back To Top
Soek