Indonesië: Na afloop van die bomontploffings in Meimaand in Oos-Jakarta, het die regering, na verdere ondersoek, gevind dat daar meer as ʼn dosyn Islamitiese Staat selle in Indonesië is. Bid dat ʼn anti-terrorisme wet binnekort deurgevoer sal word, om die groei van hierdie selle stop te sit.
Prayer Points