skip to Main Content

5 November 2018

Uganda – Prys die Here dat 15-jarige Hadija (links en aan wie jy briewe geskryf het) toestemming van haar pa gekry het om voort te gaan met haar opvoeding en by Mellina (regs) te bly, wat Hadija ingeneem het na baie vervolging. Bid dat God haar deur die laaste jaar en ʼn half van laerskool sal dra.

Back To Top
Soek