Skip to content

5 March 2019

Nagenoeg 80 persent van Christene in Indië kom vanuit ʼn Dalit- of stamagtergrond, wat beteken dat hulle reeds onderdruk word omdat hulle van ʼn laer kaste is. Hulle is dus dubbeld kwesbaar. Bid dat hulle krag en hoop sal vind in Jesus se voorbeeld van geloof in die aangesig van onverdiende lyding (1 Petrus 2:19-21).

Back To Top
Soek