Skip to content

5 Junie 2024

Egipte – Bid vir meisies in Egipte wat voortdurend moet veg om hul eie waarde te besef. Waar hulle woon, marginaliseer die heersende Islamitiese kultuur se beperkings vroue en word hul waarde afgetakel. Bid dat hulle hulself sal ervaar soos Jesus hulle sien.

Back To Top
Soek