Skip to content

5 Junie 2021

Bid vir gelowiges wat in gebiede bly wat deur die burgeroorlog beïnvloed word, veral in Rakhine-staat en Kachin-staat. Bid vir herstel, voedselvoorsiening en skuiling, en goeie gesondheid vir oorlogslagoffers.

Back To Top
Soek