Skip to content

5 July 2018

Niger – In Niger (ʼn Moslem-meerderheidsland) staar Christene verskeie uitdagings in die gesig, soos verhoogde druk om tot Islam te bekeer. Maar hulle is braaf te midde van die uitdagings. Bid dat die Here sal aanhou om hulle in hul geloof en getuienis aan hul Moslembure te versterk.

Back To Top
Soek