skip to Main Content

5 Februarie 2023

Libië – Christene in Libië ervaar dikwels geweldige druk van hul gesinne om hul geloof te verloën. Weiering om dit te doen, kan lei tot haweloosheid en werkloosheid. Bid vir hierdie gelowiges vir volharding, voorsiening vir diegene wat werk soek en ʼn veilige toevlugsoord.

Back To Top
Soek