skip to Main Content

5 Feb 2018

Toe Z, ʼn voormalige Moslem, weier om terug te keer tot Islam, het haar pa gedreig om haar te vermoor om sy eer te herstel. Kerkleiers kon genadiglik vir haar ander huisvestiging kry. Bid dat sy standvastig in die geloof sal bly en dat God haar pa se hart sal versag.

Back To Top
Soek