skip to Main Content

5 Des 2017

Noord-Koreaanse Christene is honger vir hulle daaglikse brood, beide fisiek en geestelik. Bid vir voorsiening vir hierdie Christene wat hulle lewens waag om hul geloof te behou.

Back To Top
Soek