Bid vir voormalige Moslems, Dina* (57) en haar man, wie se seun niks met hulle te doen wil hê sedert hulle in 2017 Christene geword het nie. Bid dat deur Dina se liefde vir Christus, en haar seun, hy ook tot Christus sal nader.
Prayer Points