Skip to content

5 August 2020

Talle studente is bekommerd oor hul toekoms omdat hul eksamens weens die pandemie gekanselleer is. Bid dat die Here vir hulle vrede sal gee en dat die koronavirus onder beheer gebring sal word sodat studente eksamens kan aflê.

Back To Top
Soek