Vroue in geslote lande – In geslote lande word geloofstelsels oor vroue se rol en status van geslag tot geslag oorgedra. Bid dat moedige Christen-vroue ander vroue sal leer hoe God hulle sien.
Prayer Points