Indonesië: In September, is ʼn wegbreekgeleentheid, in vennootskap met sendingsorganisasies, vir Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond in Westelike Java gehou. Bid dat waar hierdie Christene teruggekeer het na hul normale lewens, hulle verfris en versterk sal wees om vervolging te kan hanteer.
Prayer Points