Skip to content

4 November 2019

Kerkleiers in Algerië doen baie moeite om hul kerklede te bedien, asook om uit te reik na geïsoleerde gelowiges. Bid vir krag vir die pastore en leiers terwyl hulle hulself aan druk en vervolging blootstel in dié tyd van politieke onrus.

Back To Top
Soek