Egipte – Rania* plaas alles op die spel om Jesus in haar streng Moslem-gemeenskap te
volg. Bid dat God haar en ander gelowiges soos sy sal seën om sout en lig vir hul gemeenskappe te wees en lewens deur God se krag te verander.
Prayer Points