skip to Main Content

4 May 2019

Demokratiese Republiek van Kongo – Honderde kinders en vroue word gevange gehou deur die Islamic Allied Democratic Forces. Hulle word geforseer om Islam aan te neem en word gebruik in die gevegte en vir seks. Bid dat God hulle sal red en hulle emosioneel en fisiek sal genees.

Back To Top
Soek