Haejoo, van Noord-Korea, lei ’n vroue Bybelstudiegroep in ’n land naby die Noord-Koreaanse grens. Selfs al word sy deur die vrouens se families gedreig, gaan systeeds voort met haar bediening. Bid vir beskerming vir Haejoo, asook vir haar fisieke en geestelike welstand.
Prayer Points