Skip to content

4 Maart 2023

Mosambiek – Islamitiese militante het talle gelowiges in Mosambiek doodgemaak. Christene wat daarin kan slaag om van die geweld te ontsnap, verloor dikwels hul lewensbestaan en al hul besittings. Bid vir die genesing van gesinne wat hul geliefdes verloor het en die herstel van hul lewensbestaan.

Back To Top
Soek