Skip to content

4 Junie 2018

Ramadan sal ʼn moeilike tyd vir Christene in Aceh, Indonesië wees. Die hele bevolking onderneem die strewe na heiligheid, wat die druk vermeerder om sjaria-wetgewing in die provinsie toe te pas. Bid asseblief vir die sekuriteit van Christene in Aceh en vir krag om die druk te verduur.

Back To Top
Soek