Skip to content

4 July 2019

Baie Christene is vermoor of ontwortel deur die geweld van die Moslem Fulani-veewagters. Bid vir God se ingryping in hierdie gruwelike situasie en vir wysheid vir die internasionale gemeenskap in die gesprekke met die Nigeriese regering oor hierdie saak.

Back To Top
Soek