Skip to content

4 July 2018

In die noordelike provinsie, Karakalpakstan, word verskeie pastore aangehou en wag hulle om in die hof te verskyn. Hulle moes voorheen boetes betaal oor hul bedieningsaktiwiteite. Bid vir krag vir hierdie pastore en hul families.

Back To Top
Soek