Skip to content

4 Februarie 2023

Eritrea – Christene wat nie deel van die drie erkende denominasies is nie, word gemonitor, blootgestel aan klopjagte en tronkstraf in onmenslike toestande opgelê deur die staat. Bid dat God hierdie gelowiges sal versterk en dat hul geloof standvastig sal bly.

Back To Top
Soek