Skip to content

4 April 2019

Bid vir vrede in hierdie oorloggeteisterde land. Dit blyk of die sentrale regering nie baie mag het nie, wat beteken dat die vlak van wanorde hoog bly. Bid vir die beskerming van die klein en kwesbare gemeenskap van Christene.

Back To Top
Soek