Skip to content

Mauritanië – Die beperkende omgewing in Mauritanië maak dit onmoontlik vir Christene om openlik bymekaar te kom. Bid  dat die wetgewing sal verander sodat dit nie meer onwettig is om Islam te verlaat nie en dat gelowiges geleenthede sal kry  om die Evangelie te deel.

Back To Top
Soek