Kameroen – Toe Abdias* (22) besluit het om ʼn Moslemhermiet te word, was hy die trots van sy hoogsgesiene Moslemfamilie. Maar in 2016, toe hy ʼn Christen geword het, het sy familie hom fisiek aangerand en onterf. Bid vir God se beskerming oor Abdias, terwyl sy familie na hom soek om hom te forseer om terug te keer tot Islam.
*Skuilnaam