Skip to content

31 March 2021

Djiboeti – Die opkoms van Islamitiese militante is ʼn bron van kommer vir die regering. Weens sy ligging, is Djiboeti ʼn deurgangsroete vir baie gewelddadige Islamitiese militante. Bid vir wysheid vir die regering in hul hantering van hierdie strydlustigheid.

Back To Top
Soek