skip to Main Content

31 July 2018

Shahzad*, ʼn dag-tot-dag werker en ʼn Christen, word dikwels nie betaal vir sy dag se werk wanneer sy geloof ontdek word nie. So, hy het nou sy naam verander na ‘Nazir’ – ʼn Moslemnaam. Bid dat die Here vir Shahzad ʼn stabiele inkomste sal voorsien, vry van die stigma wat Christenskap in sy land dra.

Back To Top
Soek