skip to Main Content

31 Julie 2021

Libanon – ʼn Christen sê: “Ons glo dat Jesus die situasie in hierdie land kan verander. Alle pogings om vir die mense van Libanon lewe te bring, het misluk. Die situasie versleg al meer, maar ons weet dat Jesus by ons is!” Bid dat die Kerk sal aanhou om in hierdie moeilike tyd ʼn ligdraer te wees.

Back To Top
Soek