skip to Main Content

31 January 2022

Marokko – Saffiya* is op soek na ander gelowiges in haar stad. Bid dat sy ʼn groep sal vind om haar geloof mee te deel. Bid ook vir Abdel*, wat sy werk weens sy geloof verloor het. Bid dat hy ʼn nuwe werk sal kry.

Back To Top
Soek