Skip to content

31 December 2021

Oesbekistan – Leiers van klein huiskerkgroepe benodigbemoediging, maar die aantal Covid-19- gevalle is steeds hoog, wat besoeke moeilik maak. Bid vir geleenthede om hierdie huisgroepe te besoek. Bid ook virdie veiligheid van die huisgroepe wat in Moslemgemeenskappe is.

Back To Top
Soek