Oesbekistan – Leiers van klein huiskerkgroepe benodig bemoediging, maar die aantal Covid-19- gevalle is steeds hoog, wat besoeke moeilik maak. Bid vir geleenthede om hierdie huisgroepe te besoek. Bid ook vir veiligheid van die huisgroepe wat in Moslemgemeenskappe is.
Prayer Points