Sub-Sahara Afrika – Die Kerk in sub-Sahara Afrika het die wêreld se grootste aantal jong lidmate onder die ouderdom van 25 jaar. Hulle staar ʼn ongekende aanslag in die gesig. Bid dat God hulle met hoop sal vul en dat hul geloof en toekoms veilig in Hom sal bly.
Prayer Points