skip to Main Content

30 September 2018

In party afgeleë dorpies van Viëtnam word vroue deur opleiding geondersteun wat help om hul geloof te vestig en hul waarde in Christus te bevestig. Bid Spreuke 31:25 oor hierdie vroue, dat hulle met sterkte en eer geklee sal wees en dat hulle sal kan lag oor die dag wat kom.

Back To Top
Soek