Skip to content

30 Okt 2017

Bid vir Maia (nie haar regte naam nie) wat mishandel word deur haar man. Hy behandel haar selfs nog slegter sedert sy ʼn Christen geword het. Bid dat God haar man se oë sal oopmaak oor wat hy doen en dat Maia sal vasklou aan haar waarde in Christus.

Back To Top
Soek