Sommige radikale Islamitiese bewegings probeer al vir dekades om die Sjariawetgewing af te dwing, maar dit het misluk. Bid dat, ongeag hoe erg mense dit probeer afdwing, geen bose sameswering teen God se mense sal seëvier nie. Bid dat gelowiges niks sal vrees waar hulle as God se getuies tussen Moslems woon nie.
Prayer Points