Pastoor Bahrom se kerklede is uit hul kerkgebou verjaag nadat hulle Paasfees in die gebou gevier het, alhoewel die perseel, wat owerhede twee jaar gelede in beslag geneem het met sy inhegtenisname, sedertdien leegstaan. Bid dat God hierdie kerk sal versterk en aan hulle ʼn nuwe gebou sal voorsien waar hulle kan bymekaarkom.
Prayer Points