Skip to content

30 November 2020

Wêreldwyd – Bid dat God in hierdie seisoen die wêreldwye Liggaam van Christus kragtig sal gebruik om ʼn lewende getuienis vir Hom te wees. Bid dat ons ook ʼn pilaar van krag vir mekaar sal wees terwyl ons die uitwerking van die pandemie in ons eie lewens moet hanteer. Mag ons hoor wat God wil hê ons in hierdie moeilike seisoen moet doen en gehoorsaam daaraan wees.

Back To Top
Soek