Sri Lanka – Sri Lanka se ekonomiese krisis raak selfs kerkbywoning. “Talle gelowiges vind dit weens
ʼn gebrek aan brandstof en openbare vervoer uiters moeilik om kerk toe te gaan,” sê Sunil*. Bid vir ʼn herlewing van dié land se ekonomie en gelowiges wat daardeur geraak word.
Prayer Points