Skip to content

30 May 2022

Soedan –  In die samelewing word Christene, veral dié vanuit ʼn Moslem-agtergrond, as tweedeklasburgers behandel en deur hul families en die samelewing op die  kantlyn geskuif. In sekere gebiede is hulle teikens vir geweld. Bid dat hulle te midde van hierdie uitdagings sal voortgaan om in hul geloof te groei.

Back To Top
Soek