skip to Main Content

30 March 2018

Die oorlog in Jemen ontvang baie min aandag. Miljoene mense is op die punt van verhongering en baie ander ly aan wanvoeding. Bid asseblief vir ’n einde aan hierdie verskriklike, en skynbaar vergete, oorlog, wat baie mense se lewens eis.

Back To Top
Soek