Skip to content

30 Maart 2023

Azerbeidjan – Alhoewel Azerbeidjan veronderstel is om verdraagsaam teenoor godsdiens te wees, monitor die regering die aktiwiteite van godsdiensgroepe. Bid dat Christene ondanks hierdie die moed sal hê om die Evangelie met hul gemeenskappe te deel.

Back To Top
Soek