Afrika-regerings suid van die Sahara – Bid vir regerings in die streek wat soms ook gelowiges vervolg. Bid dat hulle Christene sal aanvaar en godsdiensvryheid sal toelaat. Bid vir wysheid om Islamitiese ekstremisme in die streek, wat gelowiges en burgers raak, hok te slaan.
Prayer Points