skip to Main Content

30 Julie 2021

Arabiese Skiereiland – Die Kerk groei in die Arabiese Skiereiland, maar misverstande lei tot verdeeldheid wat die Kerk elke dag bedreig. Bid dat God aan gelowiges ʼn houding sal gee om vredemakers te wees, soos in Matteus 5:9 beskryf word.

Back To Top
Soek