Skip to content

30 January 2023

Filippyne – Vandag is die Filippyne se Nasionale Bybeldag. Bid dat God se Woord in gelowiges se harte gegraveer sal bly. Baie mense staar steeds vervolging in die gesig omdat hulle die Goeie Nuus verkondig. Bid vir maniere waarop ander die Evangelie kan ontvang en dat mense hul harte sal oopmaak om tot bekering te kom.

Back To Top
Soek